Lang storie kort, Ek's 'n
Ek het al 'n paar projekte gemaak wat beskikbaar is op my GitHub bladsy en Itch.io bladsy (daai het nog nie enigeiets nie lmao) van enes wat ek haat (ahem ahem Doll KI 1.0 wat gemaak is met DIE J TAAL!) na enes wat ek regttig lief het (soos die San en Šal rekenmasjiene).
Doll AI 1.0
San Calculator
Šal Calculator
Hierdie webwerf (ja, CSS)
Ek het al 'n paar geänimeerde videos en weergewing van vervloekte, mooi, en soms onnodige karakters. Hulle kan almal gevind word op my Youtube!
Ek het Moon Animator op Roblox Studio gebruik om goed te animeer maar nadat ek na Linux toe skuif, kan my skootrekenaar uiteindelik Blender hardloop en begin karakters animeer buite Roblox.
Worker Drone Nihilax
Serial Designation Z
Serial Designation S
Second form of SEK
Zephyr
Hitch in a forest
Nihilax
Tale wat ek ken: Arabies (moedertaal), Engels (Vloeiend), Turks (B1), Toki Poons (gevorderd)
Tale lerend: Russies, Afrikaans
kama pona lon telo
nimi mi li jan kama Tan
sitelen tawa pi ilo moli
Eggish